HMS Lion

Die HMS Lion

Die HMS Lion was 'n slagskip van die Britse Vloot en het gedien as vlagskip tydens die Slag van Jutland. Hier het hy egter amper gesink nadat hy getref is en een van sy ammunisiekamers ontplof het. Sy pantser was slegs 9-duim dik. Hy het 26,350 ton water verplaas en was toegerus met agt 13,5-duim, sestien 4-duim kanonne en twee 21-duim torpedobuise.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy